Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Bone Shooter

(image)

Van al die nekromant se skeppings, neem sekere wesens die valse lewe met meer ywer aan. Lewenskragtiges kry dikwels dan ook wapens om daarmee saam te gaan; boogskutters word veral dikwels met 'n afskuwelike arsenaal voorsien. Hulle pylkokers word volgemaak met pyle wat nie van hout gemaak is nie maar uit die bene van hul slagoffers. Hulle word eenvoudig die 'Gebeente Skieters' genoem deur hulle stomme vyande, hierdie verfoeilike wesens is 'n verskrikking vir al wat leef.Spesiaal This unit can move unseen in deep water, requiring no air from the surface.

Bevorder na: Skeleton Archer
Bevorder na: Banebow
Skuiwe: 26
LP: 40
Beweging: 5
EP: 80
Vlak: 2
Orde: chaoties
IDBone Shooter Ascension
Vermoëns:
(image)dolk
lem
6 - 2
nabygeveg
(image)boog
steek
10 - 3
afstandgeveg
Weerstande
lem10%
steek30%
impak-10%
vuur-20%
koue60%
afstandgeveg-50%
TerreinBewegingVerdediging
Berge360%
Diep Water310%
Dorpie160%
Flat140%
Frozen230%
Grot240%
Heuwels250%
Impassable9940%
Kasteel160%
Kusstreek230%
Moeras230%
Mushroom Grove260%
Sand230%
Unwalkable9920%
Vlak Water220%
Woud250%